GOOGLE CLASSROOM
Leerders het toegang tot hierdie platform waar daar vaknotas en vakinligting deur die personeel geplaas word.
Leerders het toegang tot hierdie platform waar daar vaknotas en vakinligting deur die personeel geplaas word.
Me F Gratz (d6)
admin@oos-moot.co.za
By Oos-Moot maak ons in die meeste vakke gebruik van die aanlyn platform GOOGLE CLASSROOM om leerders te help om akademies beter voor te berei.
ELKE leerder word deur die verskillende vakke se onderwysers uitgenooi (invite) om die aanlynklas te aanvaar (join). Sommige klasse is per wisselklas, en sommige klasse is per graad – dit hang af van die onderwyser, maar dit sal aan die leerders in die klasse gekommunikeer word.
Leerders kan of op hul rekenaar (laptop) of selfoon of BEIDE aanteken vir Google Classroom.
Hoe om aan te teken
Volg die skakels (blou knopies) vir video’s en notas om jou te help om op Google Classroom in te teken.