Me Olivier is ‘n gekwalifiseerde maatskaplike werker (BAMW) en sedert 2008 betrokke by Hoërskool Oos-Moot.
Haar werksaamhede sluit in:
- emosionele en skolastiese ondersteuning vir ons leerders;
- verwysing van leerders na kundiges in die gemeenskap; en
- berading: emosioneel, swangerskappe, dwelmisbruik, ouer en kind verhouding, portuurgroep verhouding, boelie, ensovoorts.
Beskikbaarheid:
Maandae tot Donderdae
Skoolure