Die mooiste van die mooistes in Oos-Moot word aangewys. Die Debutante kry geleentheid om hul sosiale vaardighede te ontwikkel en dié geleentheid dien ook as fondsinsameling vir die skool. Die finaliste kry die geleentheid om hul sosiale vaardighede te ontwikkel en dié geleentheid dien ook as fondsinsameling vir die skool. Die 26 finaliste is reeds besig met hul voorbereiding vir die gala-aand.
2025
Ons wenners vir 2025 is:
Mej Oos-Moot – Anke Styger
Mnr Oos-Moot – Luan Stoop
1ste Prinses – Kay-Dee Steyn
1ste Prins – Ryan Liebenberg
2de Prinses – Mia Krynauw
2de Prins – Joshua Kok
Mej Deurlopend – Mia Dingelstad
Mnr Deurlopend – Zack Engelbrecht
Mej Fotogenies – Kay-Dee Steyn
Mnr Fotogenies – Luhan Hay
Mej Persoonlikheid – Mia Krynauw
Mnr Persoonlikheid – Luan Stoop
Debutant – Iaan Roux
ONS BORGE